Die dinge van ’n kind

Die dinge van ’n kind
Автор книги: id книги: 1629731     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (19,2$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624080381 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van ’n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan. Deur die traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy hoeveel guts dit kos om te lewe en te bly glo. Veral te midde van grootskaalse politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die grensoorlog. Die dinge van ‘n kind is ’n onthutsende eerlike boek oor die begin van vrouwees, en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.

Оглавление

Marita van der Vyver. Die dinge van ’n kind

Jy sal fun hê langs die pad

Ons sal stry en in die geloof voortgaan

Nights in white satin

Hoe sal ons weet wie se kant om te kies?

Neem uit die verlede wat goed is

En hoor jy die magtige dreuning?

Die ster het net een keer verskyn

Dis nog altyd dieselfde oorlog

Goed, julle het my

Nights in White satin (vervolg)

Geen nut om mense onnodig te ontstel nie

Alles is onder beheer

Deur ’n spieël in ’n raaisel

The key questions remain

’n Wonderlike vryheid sal dit wees!

Hulle sê die ergste kom nog

Hello, darkness, my old friend

Almal moet sien wat hier gebeur

Отрывок из книги

Marita van der Vyver

Die dinge van ’n kind

.....

Nog ’n vaal teëlvloer in die badkamer, twee rye vuilwit wasbakke oorkant mekaar, twee rye toilette en baddens agter toe deure, en ’n paar oop storte aan die verste muur. Wat het van al die kleure in die wêreld geword? Selfs die meisies om my het kleurloos gelyk, vuilwit in hulle somernagrokke, asof ek na ’n oorbeligte foto kyk.

Ek het my tande geborsel en aan my vakansie gedink. Die reuk van sonbrandolie probeer oproep, die gekerm van meeue wat deur die wind weggewaai word, die taai gevoel van sand teen ’n nat lyf. Enigiets om van hierdie onwerklike werklikheid weg te kom.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die dinge van ’n kind
Подняться наверх