Leeg
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Marlena du Toit. Leeg
Voorwoord
Deel 1
Inleiding
Definisie en terminologie
Statistiek
Die mediese feite
Oorsake van swangerskapverlies
Die behandelingsopsies
Wat word van my baba se oorskot?
Versorging ná ’n verlies
Voorkoming en die toekoms
Deel 2
My verhaal
Deel 3
Inleiding
Miskraam is die verlies wat die meeste misken word
Die rouproses
Die begrafnis of roudiens
Jy en jou man
Rou en depressie
Geloofsvrae en jou beeld van God
Skrifgedeeltes wat jou kan troos
Deel 4
Lizette se storie
Rechélle se storie
Annemie se storie
Nasionale groepe
Ander ondersteuningsgroepe, beraders en sielkundiges
Begrafnisse
Boeke
Oudio
Internasionale webwerwe
Отрывок из книги
God se troos na swangerskapverlies of miskraam
Marlena du Toit, Braam Klopper en Justine Pike
.....
Ek glo in my hart en siel en gees daar kan wel ’n tyd van aanvaarding aanbreek. ’n Tyd wanneer jy egte berusting ervaar en die lewe weer ’n fees kan wees. ’n Tyd wanneer die strale van genesing weer oor jou sal skyn en jy met ’n lewe vol liefde en ’n hart vol hoop en omgee vir ander kan leef. Sonder ’n aangeplakte glimlag.
Ek glo daar is ’n plek van ewige hoop, berusting en opgewondenheid oor die wete dat jy ’n ewigheid saam met jou kind kan deurbring. Moet daarom nie moed opgee nie! Klou vas aan die hoop en die vertroue dat die lewe in die toekoms vir jou wel anders sal wees, al gebeur dit nie gou nie.
.....