Anderkant die spieël

Anderkant die spieël
Автор книги: id книги: 1629186     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,31$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795800726 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met ’n .22 wegblaas, en wat vingeralleen ’n Black Forest-koek kan opeet. Vir elke vrou wat al op ’n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom nie. Dit is die storie van Maggie, vertel in ’n vars, brandeerlike stem met die tong stewig in die kies. Sy val deur die hasegat op ’n nuwe dorp waar haar gewapende, aweregse buurvrou haar met ’n verkyker dophou en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.

Оглавление

Melissa Scharneck. Anderkant die spieël

Voorwoord

Niemand wíl ’n sad storie hê nie

Té diep in die donker woud

Wat nou met die wasbak . .

Witter as sneeu

Die wêreld word groter

Met die maan hoog

’n Vlek op my voorkop, ’n bloedrooi vlek

Éénmaal was daar ’n wyse man

Almal moet eet

Be careful what you wish for

Ek wil onthou word

Eerder koffie, asseblief

Die bose stiefma en woord uit die Kaap

Answers from the Great Beyond

Net ek en my quiet desperation

Die hele wêreld word stil

Sewe dwergies en ’n huis met mý goed in

Innie mirrel, Cyril

Opsomming

Oor die skrywer

Ander titels deur dieselfde skrywer, ook beskikbaar in e-boekformaat:

Отрывок из книги

Anderkant die spieël

Melissa Scharneck

.....

“Ja, mevrou, waarmee kan ons help?” antwoord ’n gelukkig klinkende mannetjie.

Ek raak amper kluisenaaragtig opgewonde oor die afleweringsdiens. Dit beteken ek sal eers môre die huis moet verlaat, dalk eers volgende week. Dalk hoef ek nooit weer my erf te verlaat nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Anderkant die spieël
Подняться наверх