Flenters
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Paulina Carolina du Plessis. Flenters
Voorwoord
Engele baklei ook
Afrika is nie vir sissies nie!
“My petrol tank is dead”
Ek is dors
Liefde, hoop, geloof
Om werklik te gee
Op ’n missie met God
“Get real”
Yahweh-Yireh
Deel brood en Brood uit
Operasie Tande
Emmanuel
Die pop in die krip
Ons gaan see toe
Waar is daai Jesus?
Sandharte en ’n houtkruis
Nege lewens
Krismis
Ek … die tandemuis
Jesus sit die storm sagter
Wie is Casspir?
Wie is jou naaste?
Geloof … bygeloof … ongeloof
Hoe werk weerlig?
Dit is die Here!
“It’s not that serious”
Dit reën polistireen
As Jesus op die wolke kom
Van donkiekar tot GPS
Daai tweede laai
Thembi se storie I
Nogtans
Panini, ciabatta, baguette
Vuki en die vuvu
’n Klip wat ’n prentjie wys
As die skoen jou druk
Thembi se storie II
ibokisi!
Noem Hom
Wat ek die graagste vir Kersfees wil hê
Hoor die klokke lui
Staatsbegrafnis vir ’n Koningskind
Wip, wip, wip
Melk op ons voorstoep
Verdwaalbosse
Praat bosse met jou?
Asemrowend
Koeltewolke en donderstorms
Wil jy dans?
Om met Jesus te dans
Pa se rooi draadloos
Flenters
Rose sonder geur
Gekraakte kruike en superglue
En daar was Lig
Fake lig
Plek van plesier
Jesus se tuinpad
’n Drukkie vir Jesus
Ons oorloglamp
Troos wat troos
Amandeltakkies weet …
Lewe in oorvloed
Flentertjies vlindervreugde
Nawoord
Bronnelys
Отрывок из книги
Hoe omgee lewens kan verander
Lina du Plessis
.....
Hulle het so gegil, ek dink nie hulle het my gehoor nie. Ek het dit sterk oorweeg om die aartsengel Migael in te roep om te kom help, maar net Gabriël was daar … Dit gaan mos oor Jesus se geboorte.
’n Rukkie later stap die vegtende groepie engele, nog redelik dikbek, met hul brandende kerse deur die gehoor na die verhoog se kant toe. Party lyk darem soos engeltjies. Maar op pad na die verhoog toe kom ’n lastige wind op en waai feitlik al die kerse dood. Ag nee! Wat gaan nou nog verkeerd loop? Die hele scene van lig wat die donker uitdryf, was daarmee heen.
.....