’n Eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies. Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir dié eersteling-bundel.
Оглавление
Rachelle Greeff. Die rugkant van die bruid
Borste en die bandiet
Snaaks watter simpel goed mens onthou
Die manne in die pakke
Die rugkant van die bruid
Mens is mos lief vir die ou dop ook
Die bloupaar
En agter hom huil sy vrou. Of lag. Hy weet nie
Happy X mas madam
Mister Marques
Ashburystraat
Hoe jy jou lus verloor
Отрывок из книги
Rachelle Greeff
Die rugkant van die bruid
.....
Net ’n oomblik verlei die uitsig my – want ek wil steeds my lyf en dit wat nog syne is, wegvat. Vinnig verwyder of verplaas en fokof uit hierdie tronk met sy wye oop deur.
Wie hier vertoef, hoef skaars te weet daar is ’n wêreld daar buite.