Wat is die één ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys – ja, wys! – hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat • wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie • hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets) • hoe om veel, véél waaghalsiger te wees
Оглавление
Riette Rust. Die AA tot OE van seks
Voorwoord
Nota
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
10
11
12
13
14
15
16
17
Bedankings
Dankie ook aan
Vir ’n seksterapeut in jou omgewing, skakel
Boeke
Artikels
Webwerwe (besoek tussen Januarie 2011 en September 2012)
Отрывок из книги
tot OE
Riette Rust
.....
12. Wees bereid om die verantwoordelikhede te dra
As jy besluit om seksueel aktief te word, vra jouself af of jy die verlies van jou maagdelikheid sal kan hanteer. Vir sommige vroue ís dit ’n kwessie as die man by wie hulle die eerste keer geslaap het, nie met hulle trou nie.