Weermagstories

Weermagstories
Автор книги: id книги: 1629372     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (11,41$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796315724 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in dié oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend. In Roelf Schoeman se boek vertel hy die ware verhale van veterane. Hulle deel hul soms hoogs onstellende ervarings en die nagevolge daarvan openhartig. Sedert die stigting van die 61 gemaganiseerde bataljon groep in 1979 is’n poging aangewend om sulke mense te help en die skryf van hul stories is deel hiervan. In Weermagstories ondersoek Schoeman die psigologiese impak van oorlogstrauma, en gee hy riglyne aan oudstryders sowel as hul gesinne oor hoe om finaal vrede te maak met die oorlog. Hy wys op die belangrikheid van veilige, ondersteunende geloofsgemeenskappe en bied verdere hulpbronne vir diegene wat beter toegerus wil wees. ’n Noodsaaklike en tydige boek.

Оглавление

Roelf Schoeman. Weermagstories

VOORWOORD

ERKENNINGS

INLEIDING

HOOFSTUK 1

HOOFSTUK 2

HOOFSTUK 3

Moeilike tye bou karakter – my storie

Stories van die plaaslike bevolking

Die driehoek van die dood eis sy tol

’n Landmyn-insident op 19 April 1982

Die lewe ná die landmyn-insident

Oorgrensoperasies

Jy mag maar voor jou Ratel huil

Stories ná 1989

’n Gelukkige oorlogmasjien

Die mortierongeluk by Omuthiya op 10 Julie 1981

’n Familie het ook ’n storie om te vertel

Die onbekende 61 Meg-troepie

HOOFSTUK 4

Definisie van PTSV

Lewensgrafiek-oefening

Die ontstaan van die 61 Meg-veteraanvereniging en hoe hulle funksioneer

Die definisie van ’n militêre veteraan, soos omskryf in die. Wet op Militêre Veterane, 2011 (Nr 18 van 2011)

Die voordele van militêre. veterane, soos omskryf in. Artikel 5 van die Wet

BRONNELYS

EINDNOTAS

FOTOSEKSIE

ORGANISASIES WAAR HULP GEKRY KAN WORD

Отрывок из книги

Dienspligtiges verbreek die stilte

Roelf Schoeman

.....

Vernuwing – Om jou nuwe identiteit in Christus te vind en nie in jou seer nie!

Mag hierdie boek baie op hulle genesingspad help!

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Weermagstories
Подняться наверх