Woestynwysheid

Woestynwysheid
Автор книги: id книги: 1629495     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (12,09$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796318213 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Ronell Bezuidenhout lei jou om – aan die hand van ou geloofstradisies soos eenvoud en afsondering – hierdie stilte te ontdek, en God weer opnuut te ervaar.

Оглавление

Ronell Bezuidenhout. Woestynwysheid

Voorwoord. Motivering

Postkerklikes

Lewe van eenvoud, stilte en afsondering

Woestynwyses

Indeling

EEN

’n Lewe vol teenstrydighede

’n Soeke na … méér

’n Soeke na … wakker wees

’n Soeke na … die verlore siel

’n Soeke na … nóú

… want iets is fout!

Daar is ’n ander manier

’n Lied van protes

Twee stories

’n Nuwe ontwaking

Die dans van die Trio

Die lewenskuns van diepgang

Stoepkuiers

Vir jou eie nadenke …

TWEE

’n Onoorbrugbare kloof tussen die hart en die brein?

Die brug van woestynwysheid

Die woestyn: ’n plek van afwagting

Die woestyn: ’n plek van geboorte

Die woestyn: ’n plek van aangesig tot aangesig

Die woestyn: ’n plek van gestrooptheid

Die woestyn: ’n plek van vorming

Die woestynroete na jou hart

Die woestyn: ’n plek van belofte

’n Ontmoeting in die woestyn: Abba Antonius die Grote

Vir jou eie nadenke …

DRIE

Elke tydperk vra sy eie geloofsgewoontes

Geloofsgewoontes vir die 21ste eeu

Waarom woestyngewoontes vir vandag?

Die eb en vloed van geloofsgewoontes

Die kollig op ongeoefende geloofsgewoontes

Geloofsgewoontes op die balansskaal

Die goed geordende hart: fondament vir geloofsgewoontes

’n Ontmoeting in die woestyn: die heilige Benediktus, man met die heel hart

Regula Benedicti: ’n rankraam vir die lewe

Rank hiér waar jy nóú geplant is

Vastrapplek om jou koers te bedink

Vir jou eie nadenke …

Riglyne vir die skryf van jou lewensplan

VIER

Die fluister van ’n dieper self

Stilte, ons leermeester. Luister, ons klaskamer

Om in God se stilte in te beweeg

Gekonfronteer met stilte: my eie geraas

Gekonfronteer met stilte: my eie broosheid

Gekonfronteer met stilte: slegte geselskap

Die gesig van God in die stilte

Konfrontasie met misterie

Vanwaar die vrees vir emosies?

Stilte as ’n toestand van jou gees

Die stroping van die vals self

Om jouself te ontdek is om God te ontdek

’n Ontmoeting in die woestyn: Julian van Norwich, die vrou wat geluister het

Vir jou eie nadenke …

VYF

Snoei my deur eenvoud

Binnekant-leegheid; buitekant-blinkgeit

Afskaal by reeds boomskraap?

Gestroop tot ’n nuwe verstaan

Oorvloedige eenvoud

Kan God sorg as jy in alles jouself versorg?

Woestyneenvoud

Die mite van skaarste

Die vryheid van eenvoud

Wat besit jy? Wat besit jou?

Verknog aan “reg”-wees

Veel meer as besittings wat gestroop word

’n Ontmoeting in die woestyn: Amma Sinkletika, die moeder in die woestyn

Vir jou eie nadenke …

SES

Kan ’n “ek” sonder die “ons” leef?

Moet ’n “ek” soms sonder die “ons”?

Die pynlikheid van eensaamheid

Die vlug van die eensame

Die reis een-saam-heid in

“Fuga mundi”

Die woestyn as heilige rusplek

Afgesonderd ter wille van sáám-wees

Die woestyn as plek van sterf

Afsondering: die ritme van die ideale

Nie ’n plek nie … ’n gesindheid

God was nog nooit weg nie

’n Ontmoeting in die woestyn: Thomas Merton of “Broer Louis”

Vir jou eie nadenke …

Ten slotte: die ontwaking van die mistieke

Boekelys

Отрывок из книги

Ervaar God opnuut

Ronell Bezuidenhout

.....

In alle mistiese godsdienste (neem kennis, nie net in die mistieke uitlewing van die Christendom nie) is die liefde ván God die beweegrede wat ’n liefde vír God by mense aanwakker. Geen mens kan die opdrag om God lief te hê nakom as die opdrag nie verander in ’n vryheid van keuse nie. Jy kan nie iemand met ’n opdrag dwing om I/iemand lief te hê nie. Maar as dit ’n eie keuse word, dan word die opdrag uitvoerbaar. Dit gebeur wanneer jy so deur die Liefde oorweldig word dat die enigste reaksie daarop jou eie gedrag vol liefde is.

Die mooiste uitdrukking van iemand wat dit intens verstaan het, was ene Rabi’a al-Adawiya, ’n Moslemvrou en self deel van die Soefi-beweging uit die agtste eeu. Luister net na hierdie roerende gebed waar sy iets van hierdie liefde vir haar God uitbid:

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Woestynwysheid
Подняться наверх