40 dae tot hoop

40 dae tot hoop
Автор книги: id книги: 1629804     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (14,63$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796320438 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Vastyd is ’n pelgrimsreis van 40 dae wat altyd op ’n Woensdag begin (Aswoensdag) en op ’n Saterdag (Donkersaterdag/Stil Saterdag) eindig. Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig en vra die volgende vrae: Hoe skud ’n mens jou “valse self” af? Hoe laat jy emosionele bagasie agter? Hoe leef ’n mens met hoop in ’n wêreld wat al minder hoopvol lyk? Hoe word jy ’n vrygewiger mens? Hoe daag jy ’n verbruikerskultuur uit? Is dit moontlik om ’n vry, hoopvolle en gelukkige mens te wees? Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Die boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop.
Hierdie is ’n boek wat jou help om ’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.

Оглавление

Ronell Bezuidenhout. 40 dae tot hoop

Reisreëlings vir medereisigers

Spesifieke reisgewoontes

WEEK 1

Dag 1

Geloofsgewoonte 1: Die kruis op jou voorkop

Dag 2

Geloofsgewoonte 2: Skakel oor na ’n laer rat

Dag 3

Geloofsgewoonte 3: Maak jou potlood skerp

Dag 4

Geloofsgewoonte 4: Die sewe classics

WEEK 2

Eerste Sondag in Lydenstyd: Gebed as jou intiemste jy

Dag 5

Geloofsgewoonte 5: ’n Oefening in “oorbegin”

Dag 6

Geloofsgewoonte 6: Bedink geloofsgroei

Dag 7

Geloofsgewoonte 7: Bedink waarom, dan hoe

Dag 8

Geloofsgewoonte 8: Kyk weer … en weer … en bly bid

Dag 9

Geloofsgewoonte 9: Vyf vrae

Dag 10

Geloofsgewoonte 10: Bedink die ure in jou dag

WEEK 3

Tweede Sondag in Lydenstyd: Genees my!

Dag 11

Geloofsgewoonte 11: Volg die vyfpuntplan

Dag 12

Geloofsgewoonte 12: Verstel jou fokus

Dag 13

Geloofsgewoonte 13: Drie bakens

Dag 14

Geloofsgewoonte 14: Lees die “skadu”-psalms

Dag 15

Geloofsgewoonte 15: Steek kerse aan

Dag 16

Geloofsgewoonte 16: Bid die driewoordgebed

WEEK 4

Derde Sondag in Lydenstyd: Honger na God

Dag 17

Geloofsgewoonte 17: Bedink jou ek(kigheid)

Dag 18

Geloofsgewoonte 18: Oefen om “nee” te sê

Dag 19

Geloofsgewoonte 19: “Vas” as ’n metafoor

Dag 20

Geloofsgewoonte 20: Nog idees oor die vas van slegte gewoontes

Dag 21

Geloofsgewoonte 21: Vas van tydverknogtheid

Dag 22

Geloofsgewoonte 22: Lag

WEEK 5

Vierde Sondag in Lydenstyd: Die taal van jou lyf

Dag 23

Geloofsgewoonte 23: Blaai terug

Dag 24

Geloofsgewoonte 24: ’n Oefening in prysgee

Dag 25

Geloofsgewoonte 25: ’n Oefening in kyk

Dag 26

Geloofsgewoonte 26: Raaksien is naamgee

Dag 27

Geloofsgewoonte 27: Rentmeester-riglyne

Dag 28

Geloofsgewoonte 28: Genoeg is genoeg

WEEK 6

Vyfde Sondag in Lydenstyd: Life happens

Dag 29

Geloofsgewoonte 29: Word ’n kop-opligter

Dag 30

Geloofsgewoonte 30: Dè, vat!

Dag 31

Geloofsgewoonte 31: Oordink die drie “van Ashoop tot Hoop”-geloofsgewoontes

Dag 32

Geloofsgewoonte 32: Met die hoop op, of ten spyte van?

Dag 33

Geloofsgewoonte 33: Nog ’n storie oor vrygewigheid

Dag 34

Geloofsgewoonte 34: Wees ’n hoopbringer

WEEK 7: Heilige Week

Sesde Sondag in Lydenstyd: Koning op die donkie

Dag 35

Geloofsgewoonte 35: Begin met ’n ritueel

Dag 36

Geloofsgewoonte 36: Die prysgee van voorkeure

Dag 37

Geloofsgewoonte 37: Wees vrygewig met jou luister

Dag 38

Geloofsgewoonte 38: Knak jou knieë

Dag 39

Geloofsgewoonte 39: Maak ’n lysie van die sleg

Dag 40

Geloofsgewoonte 40: Skryf ’n hoopvolle brief

Bibliografie

Отрывок из книги

40 dae

tot hoop

.....

Dit is ’n reis van sterf en weer begin. Van afskeid neem en nuwe kanse. Van dood na opstanding. Van verbrande palmtakke na lenteblomme. Van Ashoop na Hoop.

Van waar 40?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу 40 dae tot hoop
Подняться наверх