Tot die dood ons skei
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Schalk Schoombie. Tot die dood ons skei
HOOFSTUK 1
HOOFSTUK 2
HOOFSTUK 3
HOOFSTUK 4
HOOFSTUK 5
HOOFSTUK 6
HOOFSTUK 7
HOOFSTUK 8
HOOFSTUK 9
HOOFSTUK 10
HOOFSTUK 11
HOOFSTUK 12
HOOFSTUK 13
HOOFSTUK 14
HOOFSTUK 15
HOOFSTUK 16
Отрывок из книги
Tot die dood ons skei
Mans wat hul vroue vermoor
.....
Een van die 38 was ’n 20-jarige meisie wie se 18-jarige broer haar in haar slaap geskiet het ná hy uitgevind het dat sy ’n geheime selfoon het. Twee ander was die 27-jarige ma van ’n pasgebore baba en haar 34-jarige suster wat deur hul jonger broers doodgeskiet is. Die ouer suster het dikwels die huis verlaat sonder om eers haar familie se toestemming te kry en die ander het ’n buite-egtelike baba gehad, maar het later met die pa getrou.
Volgens Rana Husseini, ’n joernalis wat vir jare rekord hou van eremoorde in Jordanië, word die meeste gepleeg deur – in dié volgorde – die vrou se broers, pa, seuns, neefs (cousins en nephews), ooms, ma’s en susters.
.....