Harry Griesel 3: Die Spookmeesters
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Sonja Kaiblinger. Harry Griesel 3: Die Spookmeesters
’n Torero word verban
Die draak van langsaan
Die dodelike spioen
Boodskap van die Oorkant
’n Sneeustorm in die sneeuglasbal
Spooktoordery
’n Nagtelike voorval
Die gruwelgeeste neem oor
Generaal Drakemor Brutalesku
Harry se geheim
’n Grieselrige besoeker
Oproep na die Oorkant
Die Wrede Baron
’n Briljante plan
Die skattejag
Slim vang sy baas!
’n Smoorverliefde Grieselgryper
Ontmoet ons huisspoke!
Отрывок из книги
SONJA KAIBLINGER
Die Spookmeesters
.....
“’n Yslike stuk kaas?” raai Bert en vryf oor sy maag van pure hongerte.
“Iets baie beter as geld,” verduidelik tannie Sharon en wys gelukkig en tevrede na die horlosie agter haar. Die wysers staan weer stil, al wys hulle heeltemal ’n ander tyd as netnou. “Sy het my belowe ons gaan een van die dae ’n spookafspraak hou. Dis ’n sessie met spoke.” Tannie Sharon se oë blink van opgewondenheid. “Sy wil my help om oom Archibald te kontak. Is dit nie fantasties nie?”
.....