Op vlerke van die wind
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Tryna du Toit. Op vlerke van die wind
Hoofstuk 1
Hoofstuk 2
Hoofstuk 3
Hoofstuk 4
Hoofstuk 5
Hoofstuk 6
Hoofstuk 7
Hoofstuk 8
Hoofstuk 9
Hoofstuk 10
Отрывок из книги
Tryna du Toit
OP VLERKE VAN DIE WIND
.....
Mejuffrou Suid-Afrika! Is dit haar kajuitmaat? dink Emma verras. Nou onthou sy natuurlik die naam. Wat ’n pragtige meisie. Maar hoe sal hulle saam bly in dieselfde kajuit – die gesofistikeerde, wêreldwyse jong skoonheid en die oujongnooi van die Wes-Transvaal, wat van die wêreld daar buite maar baie min weet?
Sy besef skielik sy is dors en besluit om te gaan kyk of daar nie êrens tee bedien word nie. ’n Kelner beduie haar na die eetkamer, waar ’n paar teepotte en koppies op een van die tafels gereed staan. Sy skink vir haarself ’n koppie tee in en neem ’n toebroodjie. Dan stap sy na ’n tafel waar twee ouerige vroue sit en tee drink.
.....