Ekseem: Jou noodsaaklike gids

Ekseem: Jou noodsaaklike gids
Автор книги: id книги: 1629590     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,36$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Здоровье Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798169295 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Ekseem kan jou byna waansinnig maak – maar gelukkig kán dit, met die regte kennis, suksesvol behandel word. Tussen 10 en 20% van mense, volwassenes sowel as kinders, ly op die een of ander tyd onder ekseem. Hierdie boek bring vir alle ekseemlyers hoop. Regina Malan verduidelik in helder en verstaanbare taal hoe jou vel werk en wat ekseem veroorsaak. Sy deel ook die nuutste wetenskaplike kennis oor hoe jy ekseem kan oorkom deur daaglikse velsorg, leefstylaanpassings, mediese behandeling, te let op wat jy eet, bewus te wees van die verband tussen liggaam en siel. 'Ekseem: Jou noodsaaklike gids' verskaf al die jongste inligting asook praktiese advies. Dié boek volg ’n gebalanseerde, geïntegreerde benadering wat jou bemagtig en nuwe hoop gee.

Оглавление

Regina Malan. Ekseem: Jou noodsaaklike gids

Afdeling 1

1

BESKRYWING VAN EKSEEM

DIE JEUK-KRAP-SIKLUS

HOE ALGEMEEN KOM DIE TOESTAND VOOR?

IS EKSEEM AANSTEEKLIK?

2

WANNEER MOET JY DOKTER TOE GAAN?

ALGEMENE SIMPTOME

DIE ATOPIESE DRIETAL: EKSEEM, ASMA EN HOOIKOORS

DIE DIAGNOSE

VRAE WAT JY AAN JOU DOKTER KAN STEL

Afdeling 2

3

DIE SKANSFUNKSIE VAN DIE VEL

DIE LAE VAN DIE VEL

Die hipodermis

Die dermis

Die epidermis

4

FUNDAMENTELE OORSAKE ’n Genetiese defek

Probleme met die skansfunksie van die vel

’n Wanfunksionerende immuunstelsel

SNELLERS WAT ’N EKSEEMOPVLAMMING TEWEEGBRING

Intern

Ekstern

5

PSIGOLOGIESE EN SOSIALE GEVOLGE

FISIEKE KOMPLIKASIES. Infeksie

Oogkomplikasies

Naels

Afdeling 3

6

VOGMIDDELS

Hoe moet jy vogmiddels aanwend?

BAD OF STORT

Die gebruik van steroïedroom en bevogtigers ná ’n bad

Hulpmiddels om by die badwater te voeg

SEEP, SJAMPOE EN BADSKUIM

GESIGPRODUKTE

GRIMERING

7

IN EN OM DIE HUIS. Rondom die huis

Binne-in die huis

Troeteldiere

Huishoudelike skoonmaakmiddels

Wasgoed

Handskoene

PERSOONLIK. Klere

Slaap

Oefening

Sonbrand

Ma’s en borsvoeding

WERKSOMGEWING

Hoe hanteer jy ekseem in die werkplek?

REIS

8

IDENTIFISEER DIE OORSAAK

MEDIKASIE. Antihistamiene

Steroïede/kortisoon

Antibiotika

Topikale immuunmoduleerders (TIM’s)

Fototerapie

Naltraxone

Leukotrien-onderbrekers

Nat en droë toedraaibedekkings

9

PROBLEME MET DIE MODERNE DIEET

’n Oorinname van verfynde suiker

Te min vars groente en vrugte

Te min vesel

Te veel verwerkte kossoorte

’n Versteuring in die suur-alkali- balans van die liggaam

’n Wanbalans in essensiële vetsure

HOE LYK ’N GESONDE, GEBALANSEERDE DIEET?

SLEUTELVOEDINGSTOWWE EN AANVULLINGS VIR EKSEEMLYERS

Vitamien A

Die B-vitamiene

Die antioksidante: vitamien C en E

Vitamien D

Probiotika

Magnesium

Kalsium

Sink

Pynappelekstrak

Soutsuur

HISTAMIEN EN DIEET

KOSALLERGIEË

10

PSIGODERMATOLOGIE

STRES

Daaglikse lewe

LEER DIE KRAPGEWOONTE AF

Afdeling 4

11

DIE VOORKOMS VAN EKSEEM BY KINDERS

KINDEREKSEEM IS DIESELFDE AS EKSEEM BY VOLWASSENES

BAKTERIËLE INFEKSIE

DIE VERSORGING VAN BABAS

KLEUTERS EN OUER KINDERS

KINDERSIEKTES

DIE KIND SE OMGEWING

STRES

DIEET

DIE RES VAN DIE HUISGESIN

12

HOE LYK EKSEEM OP GEPIGMENTEERDE VEL?

BEHANDELING

Mediese behandeling

Behandeling om ekseemopvlammings te voorkom

Die emosionele faktor

Webartikels waarvan die outeurs nie bekend is nie

FOTO SEKSIE

Отрывок из книги

Jou noodsaaklike gids

Regina Malan

.....

Jy het die reg om baie vrae aan jou dokter te stel. Kennis en inligting is die sleutels tot die suksesvolle beheer van ekseem.

•Het die son ’n effek op my ekseem?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Ekseem: Jou noodsaaklike gids
Подняться наверх