Ko lat ons sing

Ko lat ons sing
Автор книги: id книги: 1628696     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,05$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795703829 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hierdie keur uit al ses digbundels van Adam Small gee ’n beeld van sy onmisbare plek in die verruiming van die Afrikaanse letterkunde. Die meerderheid van die gedigte kom uit Kitaar my kruis en Sê Sjibbolet. Die keur weerspieël deurgaans Small se meelewende kyk in die lotgevalle van die bruin Kaapse werkersklasmense. Dit wys ook sy knap beheersing van humor, ironie en satire om gesagsfigure te hekel, en bowenal sy kreatiewe ontginning van alledaagse spraakvorme, rympies, liedjies en veral sy aanwending van Kaaps waaroor hy in die naskrif by Kitaar gesê het: “Kaaps is ’n taal . . . ’n taal waarin mense hul eerste skreeu skreeu en hul doodsroggel roggel.”

Оглавление

Adam Small. Ko lat ons sing

Titelblad

Opdrag

Voorwoord

Opdrag

Motto

Aan ’n wysgeer

Sal niemand?

Ismael!

As ek nie was . .

Geloof, Hoop, Liefde

II Klein simbool (1958)

Opdrag

1. Ek sit hier half doelloos

2. In die begin het dit niemand opgeval nie

12. Die dwaas sê in sy hart

20. Al sou hierdie land myne wees

Opdrag

Motto

Kô, lat ons sing

Broadway

Lydingsweg

Groot Krismisgabet

Lied vannie gamiente vannie Here

Doemanie

Die Here het gaskommel

Via dolorosa

Eksegese I

Oppie parara

Highlights of de year 1960

Dankgabet vannie skollie

Vryheid

Brown lullaby

Geboortesertifikaat

Gesondheid!

Jy sal ook die kitaars hoor snik

Eksegese II

What abou’ de lô?

There’s somethin’

O oppas, oppas . .

O kroeskop!

Eksegese III

Evangelisasieverslag

’n Festive season

Eksegese IV

From here to eternity

Hêppie Niewedjaar!

Bruin prediker

Vyfde Evangelie

Opdrag

Motto

Huis van God

Holy cities

Retorika en gebed

Genesis

Exodus

En toe?

Liberalis gahêkkel

Hél!

Piet, Paul en Klaas

Basters

Première

Vals galoef

Second Coming I

Ytstorting vannie Heilage Gies

Stille nag, heilage nag

Krismiskaartjie

Nativity

Clean-up

Compliments of de Season

Crucifixion

Daai ding

Second Coming II

Non-white pleasure resort

Latterday leiding

Mardi Gras I

Mardi Gras II

Sê Sjibbolet

Eségiël

Wáár is Moses?

Oppie grootste Niewedjaar

Sideshow

Wie’s hy?

Eksegeses

Is

Kerk

Seks en dood

Nietzsche

Kierkegaard satiries

I Nag langs die Tyumie

II Aalwee en wilderoos

III Pad

IV Donkermaan

V Nkosi Sikelel’ iAfrika

Apokalips

Geraamtes in ’n goue graf

Proud ou gabou

Ôraait young lovers, nevermind

Tok tik tik tok

Wat maak ’n mens moet djou voete

Oppie top vannie mosque

Toefie Temoor vannie Tennan’straat

’Is Dênnie Samuels dié, hy wêk innie doks

Antie Roesiena sy bly daa oppie Kypflêtslyn

Djulle sien dié blommetjies in dié blommebakkie

Ons’t gewag vi die Hanoverstraat se bus

VI Black bronze beautiful (1975)

1. I know, my love, this beauty too will wilt

2. My nipples are the noses, wet like dew

3. My limbs, my love

4. Come, nest your hands

5. Bronze is my body

15. Pluck at my pomegranate breasts

20. My breasts have fed Zimbabwes

25. My mind, pulsating black

27. Oh they have ravaged me

30. Sing of my rivers

40. My time is carved from ivory

50. To nurse you back to life

Oor die boek. Oor die skrywer

Lys van publikasies

Kolofonbladsy

Отрывок из книги

Kô lat ons sing

’N KEUR UIT DIE GEDIGTE VAN

.....

O Here

doen dan tog hierie Krismis iets vi’ ons

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Ko lat ons sing
Подняться наверх