Na sewe jaar word ’n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vlaktes. Dit gee die leser ’n blik op die leefwyses van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na ’n beter bestaan.
Оглавление
Adam Small. Krismis van Map Jacobs
Inleiding
Vooraf
Rolverdeling
Een
Twee
Drie
Vier
Vyf
Ses
Sewe
Agt
Nege
Tien
Elf
Twaalf
Wenke by die gebruik van die Leesgids
Inleiding tot die drama
Glossarium van vreemde woorde
Enkele belangrike verwysings in die teks
Glossarium van literêre en dramabegrippe
VRAE
ANTWOORDE
Indeks
Bronnelys
Отрывок из книги
Adam Small
Krismis van Map Jacobs
.....
CYRIL (skoorsoekerig): Is mister Cavernelis darem t’rug? Weer by die hys?