Klawerjas

Klawerjas
Автор книги: id книги: 1629128     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (13,39$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624065463 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Ná veertig jaar is daar weer ’n Afrikaanse digbundel deur Adam Small. Ná Oos Wes Tuis Bes Distrik Ses (1973) het hy demonstratief net in Engels begin dig, en ná sy drama Krismis van Map Jacobs (1983) het sy skrywerstem stil geword. Daar was altyd die vermoede dat hierdie stilte grootliks toegeskryf kon word aan die verwerping wat hy aan die hand van taalgenote ervaar het. Verlede jaar is die Hertzogprys uiteindelik aan hom toegeken, en vanjaar verskyn nie net hierdie digbundel nie, maar ook sy Afrikaanse drama Goree, wat in 1978 in Engels geskryf is.
Small gee in die titelgedig van die bundel te kenne dat Klawerjas ’n uitvloeisel is van ’n bestaanswyse, ’n uiting gee aan die gewaarwording dat hy te midde van soveel armoede en verknegting een van diegene is wat darem nog woorde het “wat aftas teen die mure van ons donker kamers van bestaan, al soekend na die deure, openinge na die lig”. Hy voeg sy stem by Van Wyk Louw en verklaar dat hy te midde van onreg nie juis anders kan nie as om te skryf, te praat en te probeer oorreed.
Hy dig in dié bundel: “Daar’s dié van ons wie nie sonder / poësie kan leef nie. Niemand hoort sonder die ervaring van die ritmiese / golwing en osmose van die fyn-gekose / sin en woord.” Maar wat hy vir homself toe-eien gun hy ook ander. Sy poësie is dan juis ook gedigte vir ander, vir gewone mense. Hy skryf: “Daarom is dit vir ’n digter nodig / om telkemale ’n vers publiek / die lig te laat sien, poësie toeganklik / te maak, en mense so te dien – soos / hierdie gedig-vol-dankbaarheid . . .”
Hoewel hy in hierdie bundel in gesprek tree met mededigters, skrywers, filosowe en ander kunstenaars, skryf hy vanuit die oortuiging dat sy gedigte bestem is “vir gewoon-intelligente mense” en dat dit “hoegenaamd nie 'n vertoon van geleerdheid en obskure hoogdrawendheid moet wees nie”.
Klawerjas bevat gedigte wat spreek van deurleefde ervaring, diepe oortuiging en ’n opregte meegevoel met die lot van die veronregtes. Dit is praatverse wat getuig van ’n fyn oor vir die musikaliteit van die alledaagse, die melodie wat spontaan en ongekunsteld opklink as jy die doodgewone in verwondering gade slaan.

Оглавление

Adam Small. Klawerjas

Inleidend

’n Soort chemiese proses

In die diep nag

Nihil ex Nihilo

K – w

Moerdyk – Van Wouw

My woorde kom weer

Damwal

Aan my skrywersvriende

Op reis

Wat is liefde?

Grand Canyon

Graaff-Reinet

Andante Cantabile

Nou vou ek jou toe

Frappant, sjarmant, pikant

Strandgebied

Leipoldt

Dingaan

Beluistering

Wuppertal se vygies

“Styf van knie”

Lost in translation?

Newspeak

Hirosjima

Dostojefski

Vernon February

Sartre

Herakleitos – Parmenides

Sokrates

Lise Meitner

Leonardo – Michelangelo

Copernicus

Galileo

Rembrandt

Vermeer

Rafael

El Greco

Goya

Van Gogh

Mense soos Ann

Moeder Theresa

Missies Isaacs

Joseph

White City

Peter en Alida

Ds. Dawid Botha

’n Kakka Jesus

Bamboo Inn

Weermagoefeninge

Atta

Rododendrons

Burford – Tintern-abdy

Hy’t gevlieg met die duiwe

Ons dors

Ons is op soek

Nagwag, Dagwag

Witkamer, Swartkamer

Juliana

Wat sien jy kind – ’n liedjie vir Zaidee

Orkaan Sandy

Beendere na hul beendere

Seksuele konnotasies

Brein

Kroep

Skottelgoed

Gangesrivier

Vlieë en miere

Krismisboompie

Laaste Avondmaal

Armoede

Florence Nightingale

Jesus – ’n Laaste Profesie

Versoeningsgebed vir Nelson Mandela

Versoeningsgebed vir F.W. de Klerk

Vredesgebed vir Jakes Gerwel

’n Nuwejaarsgebed vir demokrasie

Lawwighede?

Benedictus Sestien

Franciscus

Eerste swart pous

Klawerjas

Отрывок из книги

Adam Small

oftewel Penelope

.....

“vinnig gaan om jou en my, die tyd

verby, die tyd verby”.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Klawerjas
Подняться наверх