Rivierplaas: Alba Bouwer-omnibus

Rivierplaas: Alba Bouwer-omnibus
Автор книги: id книги: 1628595     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,36$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624056119 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

'n Omnibus van Alba Bouwer se drie klassieke verhale: Stories van Rivierplaas, Nuwe stories van Rivierplaas en Stories van Ruyswuyck. Met lyntekeninge deur Katrine Harries.

Оглавление

Alba Bouwer. Rivierplaas: Alba Bouwer-omnibus

Voorwoordjie

Stories van Rivierplaas

Die Asdans en die Bul

Eiers Uithaal

Voete Was voor die Stoof

Die Kissie van die Boland

Wasdag by die Rivier

’n Oggend in die Vakansie

By Ouma op Brakfontein

Die Grys Skooltjie

As die Skeerders Kom

Die Portret

Nuwe Stories van Rivierplaas

Die Groot Beesslag

Die Toefelantat

As die Trapmasjien Kom

Die Blink Konstabel se Perd

Die Blikslaer se Waentjie

Die Groot Weer

Die Winkel-Winkel

Kerk Onder die Doringbome

Die Verjaardag

Voor die Kuier

Stories van Ruyswyck

Die Koshuiskamer

Die Meisies van die Groot Skool

’n Middagwandeling

Briewedag

Vakansie op Rivierplaas

Hanna se Geheim

Die Lang, Vaal Seun

Graad Tien

Die Deurmekaar Laai

Juffrou Ashley se Uitstappie

Ou-Melitie en die Babatjie

Stories van Brakfontein

Die Opsit-aand

Nuut in Delfthuis

Die Middernagfees

Die Uitnaweek

Hoofmeisie Alie

By Tossie op die Plaas

’n Brief van Karel

Afskeid, en ’n Begin

Отрывок из книги

Rivierplaas: Alba Bouer Omnibus

Met die oorspronklike illustrasies deur Katrine Harries

.....

“Jô, nonwe Alie, ke a leboha,” sê ou-Melitie, en toe weet Alie hoe bly sy is. As ou-Melitie bly is oor iets, sê sy: “Tanki”, maar as sy baie bly is, sê sy: “Ke a leboha”, dit beteken groot dankie.

Die volgende oggend toe Alie en Lulu skool toe stap, wag klein-Melitie by die hoek van die draad langs die grootpad. Van ver af waai sy vir hulle, en toe Alie by haar kom, druk klein-Melitie gou iets in haar boeksak en laat spat weer al teen die draad op soos ’n wilde springhaas. Baie nuuskierig is Alie toe sy die boeksakkie oopmaak om te soek wat klein-Melitie daarin gedruk het. Toe lê daar tussen Alie se rooi leesboekie en haar skrifboek drie bruin kruisbessies en ’n kiewieteier.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Rivierplaas: Alba Bouwer-omnibus
Подняться наверх