Vyf-en-veertig skemeraandsange

Vyf-en-veertig skemeraandsange
Автор книги: id книги: 1629326     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1452,83 руб.     (15,94$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Языкознание Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798166478 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is ’n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk – die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.

Оглавление

Breyten Breytenbach. Vyf-en-veertig skemeraandsange

1. ek het gedroom

2. klein etimologiese les

3. my vriende

4. die zar-partituur

5. die hengel-komposisie-kompetisie

6. hierdie brief as gedig vol vere

6.1

6.2

7. (16 September 2012)

8. windprater

9. uit die gebied van swaeltjies

9.1

9.2

10. naak in Benarés

11. eetvers

11.1

11.2 (die wensklippies)

11.3 (“van my hart tot joune”)

12. ontwaak

12.1

12.2 (die hand se oggendbewegings)

12.3

12.4

12.5

12.6

13. (“hoekom skryf jy nie jou lewe nie?”)

14. skryf

14.1

14.2

14.3

14.4

14.5

15. soos ’n spieël

16. die maanreis

16.1

17. waar saadjies uitgesit word

18. die uitnodiging vir ete

19. someroggend in Ortignano – vir my

19.1

19.2

19.3

20. en jasmyn in die nag

21. eetvers 2

22. die signare se kleinodekissie

23. die maanhartvreetsiklus

24. Eine kleine Nachtmusik

24.1 (om wakker te word in Berlyn)

24.2

24.3

24.5

24.6 (lippediens)

25. tweehands

26. vir Bill Dodd

26.1

27. reisende

28. die self is ’n solder

29. die tyding

30. instruksies

31. die woordongeluk

32. wat die lig ontvang

33. NS: Basjan

34. “this is the way the song was sung”

34.1

35. die gedig

36. die gedanste dans

37. najaar

38. groeimaan

39. orgiasme

40. kodisil

41. watermaan

42. “that ship has flown”

43. hierdie woorde

44. uit die fragmentarium

45. ek het gedroom

Отрывок из книги

breyten breytenbach

uit die eenbeendanser

.....

wat pols deur leeftye se wending

terug na die poort van herkenning

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Vyf-en-veertig skemeraandsange
Подняться наверх