die na-dood

die na-dood
Автор книги: id книги: 1629700     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1564,59 руб.     (17,04$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Языкознание Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798172479 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood – vir Breytenbach ook Dina Dood – en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse ’n poging om die niesêbare op te roep (“daar jou taak, leesskrywer, kyk:/ om die niet se oopgaanwond/ stekie vir stekie met woorde /toe te werk.”). Tegelykertyd bied dié laatwerk ’n troos teen die dood wat wag, vir die digter én leser. Onthou word “’n bevrugting van die verlede”, en skryf uiteindelik “diep bevredigend/ om die laaste duisternis in jou asem te mag mond in Afrikaans”. “Dit is ’n besonderse versameling verse wat ’n groot verskeidenheid bied, oënskynlik oor die alledaagse, maar byna ongemerk ook oor die groot onbeantwoorde vrae wat elke mens vir hulself stel, nader aan die einde van die lewe.” Helize van Vuuren

Оглавление

Breyten Breytenbach. die na-dood

1

opsomming

hierdie woorde, ’n nederige gebed dat die barbarisme nie hoop ook sal vermoor nie

soos hierdie gedig

die woordeboek

vleeswoord

met ander woorde

mondweefsel

by die heengaan van Tomaž Šalamun, 27 desember 2014

die inwoner se boekery

bruid in die water met swaeltjies

dancing in other words

gedig

gedigmaak gedig

eetvers 3

en skielik is dit stil

die besoek

die hartkraak

wanneer dit lig word

ons gedig

die veerboot

raad vir die jagter

die digter en die gedig: ’n ghazal

(die digter en die gedig)

en die wêreld het met my gepraat

die dubbele ontkenning

die gedig se onbekende gesig

vir Mari, Neo, Dominique en Annalet

langs die pad gesien

winterswael

maanmetafoor vir sterwe

soos asem

2

dit het gereën in die nag

Vrydag 22 Augustus 2014

Saterdag 23 Augustus 2014

Maandag 25 Augustus 2014

Maandag 23 Februarie 2015

Vrydag 6 Maart 2015

Sondag 8 Maart 2015

Gorée, 17 March 2015

Dinsdag 7 – Woensdag 8 April 2015

Woensdag 8 April 2015

18 April 2015

Saterdag 9 Mei 2015

Sondag 24 Mei 2015

Saterdag 6 Junie 2015

Parys, somer – 17/18 Junie 2015

27 Junie 2015

Sondag 28 Junie 2015

14 Julie 2015, Dinsdag

leser: 18 Julie 2015

1 Augustus 2015

21 Augustus 2015

25 Augustus 2015

poet of nothingness, 30 Augustus 2015

die bedenkeling

17 Oktober 2015

kolkstilte, Kersfees 2015

3

(die digter en die gedig)

wat is die storie?

uitlê

jy sou dat jou vers

vel

klip aan die hoek

(N)oneness

die aanpraat van die skilderye aan die vooraand van hulle blootstelling (ter afskeid)

neem my nie kwalik

die mak vark

laatwerk

die rukwind het gekom

naat

bekentenis

4

5

(Gemeentebrief)

(“Jesus says”)

Parys, 9 Januarie 2015

“nobody leaves . . . ”

Verslag aan die Akademie

Miskien is dit die mooiste seisoen

Petrus Pelikaan

Fatou

Oplaas

Freedoom

Hoekom het ons dit ooit gedoen?

Noudat

Die herfspampoen

6

Die klippampoen

die Doper se eenvoudige tweespraak

die huisdier

Die toring van stilte

hunkering

die klanke en die weerklanke

skaamkennis van die aand

aak

leibeurt

klaarmaak

verstand se versande landskap

hier lê dood

hier lê die digter

weet die gedig

Bill:

Reën oor die Noord-Kaap vanuit die lug gesien

ou-herfs, onderweg

’n lied vir my buurman

here is what I know

die na-einde

die na-dood

Отрывок из книги

breyten breytenbach

die na-dood

.....

wat ’n seil span oor die lyk

sy kis as sloep vir die gedagdroomde vaart

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу die na-dood
Подняться наверх