Katastrofes

Katastrofes
Автор книги: id книги: 1629908     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (14,57$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798173117 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In Katastrofes, Breyten se eerste gepubliseerde prosawerk, is bekende elemente wat in sy digkuns ook figureer. Die gepynigde ek bevind hom in ’n absurde wêreld waarin alles aan die verrot is, op soek na identiteit, verwesenliking en troos. Soortgelyke tegnieke as in sy poësie word ook gebruik, soos aaneenskakeling van oënskynlik onverwante assosiasies, gebruik van fantasie, saamvoeg van teenoorgesteldes, alles weergegee met uitsonderlike beeldingsvermoë. Die prosa wyk af van normale perspektiewe en beeld nie noodwendig katastrofes aan soos wat dit normaalweg verstaan word nie. Dit is eerder flitse of fragmente waar sonderlinge gebeurtenisse as gewoon aangebied word of ’n fantasiewêreld as realiteit voorgehou word, met die mens as oorsaak van die katastrofes. Verder is daar mildelik gebruik gemaak van die paradoks, met ontsteltenis wat volg op die doodgewone en die gruwelike wat begroet word met geen verwondering nie. In die Afrikaanse prosa is hierdie stukke uniek, aangesien dit beweeg op ’n paralogiese vlak waar die betekenis redelike begrip ontwyk, maar die impak tog betekenisvol is.

Оглавление

Breyten Breytenbach. Katastrofes

OOPMAAK

KERSVERHAAL

BERGEN

DIE BOENK

SELFMOORD 1

WEDREN

GEEL GEVAAR

FRAGMENT VAN ’N KWITANSIE

SIN VIR WAARDES HO! MANNEKYNE

DIE GEHEIM VAN DIE BESONDERE SOLDAAT SE HOED OP (MILITÊRE) SKOUERS

GEBREEKTE HEMELVAART

VERLIES

DIE HEER KLEKS SE KAMER

FLIP

CALAMITY GULCH

EKSPULSIE

FASCISTIESE PAMPOEN

KAT, HAND

HULLE IS ALMAL AMERIKANERS

KERSVERHAAL 2

SELFMOORD 2

DINSDAG 12 MAART

VIERKANTIGE MAAN

TWEEDEHULP

MISOES

OM MET STILWEES

MOENIE IN DIE WINGERD ROOK NIE

VAKANSIE

BESWERING

WITBROOD

HERFS

STERFTE IN DIE FAMILIE EN HOE DIT MY MAAG AANGETAS HET

OORLOG EN OUDERDOM

MY ILLUSIE

SELFMOORD 3

MY BANDMASJIEN

AFTAKELING

STAATSBESOEK

TROEBEL DOBBELSTEENTJIES

OPSOMMING VAN ’N TOERIS SE VERSLAG BY SY TUISKOMS

Отрывок из книги

Breyten Breytenbach

Human & Rousseau

.....

Ek is maar net ’n spioen, elke dag uitgestuur op ’n nuwe verkenningstog, vermom onder hoed en baard en pyp en idees en redes en vel.

Maar ek hoop om sodoende ’n waterdigte saak teen die lewe te kan opbou. So kom daar miskien later ’n slot.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Katastrofes
Подняться наверх