Pruimtwak en skaduboksers
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Danie Marais. Pruimtwak en skaduboksers
PRUIMTWAK
WANNEER “LONDON CALLING” EN LOLLOS ONTMOET
“EK IS JOU VADER”
DIE GROOTSTE KOMEDIE NOG?
WAT HET GEWORD VAN ROCK ’N’ ROLL?
“THE PIÑA COLADA SONG” – DIE DROOM VAN ONTVLUGTING
KAN NIE KLA NIE
SMILEY VIRUS EN ROEM IN DIE 21STE EEU
HOOR MY BRUL
DIE VIDA E-CAPPUCCINO-BLUES
HOE KIES JY TUSSEN JOU KITAAR EN DAAI GEMMERKAT?
DIE SKOENE MOET JY DRA
SHELLEY EN DIE GRAAD 11-MEISIES VAN ’N KAAPSE SPOGSKOOL
DIE BESTE, BLOEDIGSTE SEPIE WAT SHAKESPEARE NOOIT GESKRYF HET NIE
IN DIE HAAI KAROO BEGIN JY WEER WONDER OOR ALLES
OP DIE TROJAANSE PERD SIEN JY VER
DIE KWESSIE VAN SMAAK
“VERNUWING”? IN DIE 21STE EEU?
STILTE IN DIE HOF
WANNEER IS LIRIEKE OOK POËSIE?
CARVER EN SY KERWER
KAN “SLEGTE” MENSE “GOEIE” BOEKE SKRYF?
TRANTRAAL VS. ALMAL
’N ONGESONDE GEMOED HUISVES ’N KREATIEWE GEES?
SKADUBOKSERS
PETER BLUM
WOPKO JENSMA
NEIL GOEDHALS HET NEE GESÊ
HELENA NUWEGELD – “BLOOTALLEEN OP DIE BONT EILAND”
DAVID DE LANGE – “IETS WILDS EN ONTEMBAARS”
FERNANDO PESSOA – ’N EENMANGESELSKAP VAN HAMLETS
SINCLAIR BEILES
AMAKEIA SE WIEGELIED DRAAL – NOG
N!XAU
BETTY MOLTENO EN ALICE GREENE
SKIMRUITERS
DIS WEER KERSFEES IN AFRIKA, MAAR ROOI INK KRY JY NÊRENS NIE
HEILDRONKE EN NAGEDAGTES
DIE WINDSKERM VAN OPOFFERING
VERGELEGEN
OP JUFFROU GREBE
DIT IS ALLES WEL ’N GRAP – THE SIMPSONS IS 20
OP QUEEN SE 40STE VERJAARDAG
OP DIE ROLLING STONES SE 50STE VERJAARDAG
LOU REED IS DOOD?
AS JY NIE VAN BRUCE SPRINGSTEEN HOU NIE, IS JY VERKEERD
FOKOFPOLISIEKAR – 10 JAAR LATER?
OP RICK RUBIN – DIE MUSIKALE VERLOSKUNDIGE WAT OU TOPPIES WEER COOL MAAK
SOENE EN SNOTKLAPPE – 20 JAAR VAN VOËLVRYE DEMOKRASIE EN KRUISBESTUIWING
Отрывок из книги
Pruimtwak en skaduboksers
rubrieke, heildronke en nagedagtes
.....
My dogter sou my dus nie skok deur iets subversiefs te luister en te geniet nie, maar deur dít wat vir my ’n musikale petrolbom was tot “lekker liedjie” te verklaar – een wat sy lustig in haar karstoeltjie, Lollos-pop op die skoot, probeer saamsing, hoewel sy niks van goed soos “phony Beatlemania” en “imitation zone” verstaan nie.
Joe Strummer se romantiese misnoeë met die wêreld gaan haar waarskynlik eendag, nes die temaliedjies van Heidi, Liewe Heksie en Pinocchio, nostalgies herinner aan ’n tyd voor ernstige probleme en verantwoordelikhede – aan onskuld.
.....