Читать книгу Slagoffers - Dine van Zyl - Страница 5
ОглавлениеMaar die gruwel van oorlog is ’n werklikheid.
“Maar ons mag nie dink nie, dit maak ons swak.
Eers wanneer die oorlog verby is, mag ons weer dink.
Almal van ons.” – Kaptein Joaquim Rebelo,
UNITA-rebellegroep in Angola, 1986