Die wêreld van Charlie Oeng

Die wêreld van Charlie Oeng
Автор книги: id книги: 1629858     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2123,37 руб.     (23,12$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624080534 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees. Eens op ’n tyd ’n onbeduidende Hollywood-ekstra, maar ’n hoofrolspeler in Tian se wêreld. Hoe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug vergesel, te verstaan, hoe tergender word die vraag: Waar eindig die Chinees se skuld en waar begin sy éie aanspreeklikheid? ’n Ryke verskeidenheid karakters bevolk dié ambisieuse verhaal, van die Chinese matriarg Ouma Voetjies in Amsterdam tot die blinde siener Ouma Ogies in die Oos-Kaap, van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose “Sy” . . .Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breedopgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.

Оглавление

Etienne van Heerden. Die wêreld van Charlie Oeng

Nota

Krygstaktiek 1

Krygstaktiek 2

Krygstaktiek 3

Krygstaktiek 4

Krygstaktiek 5

Krygstaktiek 6

Krygstaktiek 7

Krygstaktiek 8

Krygstaktiek 9

Krygstaktiek 10

Krygstaktiek 11

Krygstaktiek 12

Krygstaktiek 13

Krygstaktiek 14

Krygstaktiek 15

Krygstaktiek 16

Krygstaktiek 17

Krygstaktiek 18

Krygstaktiek 19

Krygstaktiek 20

Krygstaktiek 21

Krygstaktiek 22

Krygstaktiek 23

Krygstaktiek 24

Krygstaktiek 25

Krygstaktiek 26

Krygstaktiek 27

Krygstaktiek 28

Krygstaktiek 29

Krygstaktiek 30

Krygstaktiek 31

Krygstaktiek 32

Krygstaktiek 33

Krygstaktiek 34

Krygstaktiek 35

Krygstaktiek 36

ERKENNINGS

Отрывок из книги

Etienne van Heerden

Die wêreld van Charlie Oeng

.....

Ek skrik my kis. Ek dag sy’t geen idee ek het haar die Sloot in gevolg nie. Op so ’n warm dag is die Sloot ’n oond. Veral wanneer dit kort tevore gereën het. Dan is daar nog klam kolle en sleepsels van water en opdrifsels oor die bodem.

“Ek stel slagysters, ouma Ogies!”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die wêreld van Charlie Oeng
Подняться наверх