’n Soort van bevryde vrou
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Kristel Loots. ’n Soort van bevryde vrou
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
Roses are dead, love is fake, weddings are basically
funerals with cake.
.....
“Moenie vir jou laf hou nie, Zoe, ons is kerkmense.” Sy kry my aan die arm beet. “Kom kyk, kom voel.”
Ek wil nie, maar ek moet. Ek staan nader, vat-vat aan Harvey wat van China af sy pad hierheen gevind het. Ek kyk en ek sien wat ek sien. Dis nie ’n opblaaspop nie, nie ’n seksobjek nie. Ten minste is ek dít gespaar. Harvey het ’n generiese lyf, daar is niks wat liggaamsvorm en -details betref wat hom van sy vroulike eweknie onderskei nie, behalwe miskien sy haarstyl. Selfs sy wangetjies is skoongeskeer en sy hande fyn afgewerk. Harvey is die tipe “mens” wat gebruik kan word wanneer filmmakers nie tydens aksietonele regte persone die lug in mag blaas nie.
.....