Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
Автор книги: id книги: 1629192     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (14,57$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624067290 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ’n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én ’n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op “wittebrood” moet gaan – om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ’n leesgids met • inligting oor die skrywer • ’n inleiding tot die roman • literêre begrippe • hoofstukopsommings en woordelyste • vrae en antwoorde • assesseringsriglyne

Оглавление

Marita van der Vyver. Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

Deel 1. Hoe om hierdie boek te gebruik

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom as roman

1. Fabienne se fantastiese tande

2. Pampoen en Patat hinder ’n heks

3. Bloedvingers, suikervingers, groenvingers …

4. Fabienne verloor haar vader

5. Digterlike vryheid

6. A slice of life

7. Nuus uit die beskawing

8. Hanna Hoekom word Hanna Heks

9. Die koms van die queen

10. Die lewe is ’n verhoog

11. Liefde in die lug

12. Wat van ’n ongelukkige einde?

13. Konflik! Verraad! Jaloesie!

14. Nog ’n onverwagse gas

15. Banieropskrif: Gesin op berg gered

16. Vaarwel, fabelagtige Fabienne

Leesgids. Biografiese besonderhede van die skrywer

Die Inhoud. Hoofstukopsommings (“In ’n neutedop”), woordverklarings en moontlike vrae. Hoofstuk 1: Fabienne se fantastiese tande

Hoofstuk 2: Pampoen en Patat hinder ’n heks

Hoofstuk 3: Bloedvingers, suikervingers, groenvingers

Hoofstuk 4: Fabienne verloor haar vader

Hoofstuk 5: Digterlike vryheid

Hoofstuk 6: A slice of life

Hoofstuk 7: Nuus uit die beskawing

Hoofstuk 8: Hanna Hoekom word Hanna Heks

Hoofstuk 9: Die koms van die queen

Hoofstuk 10: Die lewe is ’n verhoog

Hoofstuk 11: Liefde in die lug

Hoofstuk 12: Wat van ’n ongelukkige einde?

Hoofstuk 13: Konflik! Verraad! Jaloesie!

Hoofstuk 14: Nog ’n onverwagse gas

Hoofstuk 15: Banieropskrif: Gesin op berg gered

Hoofstuk 16: Vaarwel, fabelagtige Fabienne

Moontlike opsteltipevrae oor die romanteks

Verwysings in die romanteks

Moontlike antwoorde op vrae

Verdere leeswerk – resensie

Glossarium

Assesseringsrubrieke. Kontrolelys

Rubriek vir die assessering van letterkunde-opstelle

Kodes en puntetoekenning: Struktuur en taal (10)

Riglyne by die beantwoording van kontekstuele vrae

Riglyne by die beantwoording van opsteltipe vrae

Bronnelys

Отрывок из книги

Die ongelooflike avonture van

Hanna Hoekom

.....

Goed, juffrou Liebenberg, ek sal vir jou ’n storie gee.

Op haar vyftiende verjaardag word Fabienne deur ’n tragedie getref. Haar pa word doodgeskok deur sy eie tandartsstoel! Terwyl hy ’n agtjarige seuntjie se tande stop (ek sal hom soos ’n kruis tussen Tibo en Amos laat lyk en hom Timos noem), skok die boor in sy hand hom morsdood. Hy stort neer op Timos, wat natuurlik ook geskok word en boonop versmoor onder die tandarts se swaar lyf. Omdat sy assistent daardie dag siek is, het sy vrou hom in die spreekkamer kom help. Sy dink dis alles háár skuld, want sy het die tandartsstoel oor die etensuur skoon geskrop (sy is een van daardie skroppende soort vroue, anders as my ma) en sy moes op een of ander manier ’n kortsluiting veroorsaak het. Om haarself te straf, laat trek sy al haar tande en begrawe dit saam met haar man. Haar dogters vermoed sy het haar varkies saam met haar tande verloor, maar hulle is sulke ordentlike dogters dat hulle nie weet hoe om dit vir haar te sê nie. En die weduwee word by die dag meer waansinnig. Sy kry dit in haar kop dat haar dogters haar tart met hulle fantastiese tande. Sy besluit dat hulle dieselfde offer as sy moet bring. Laat een nag bedwelm sy vir Camille met ’n massiewe dosis laggas en trek al haar tande (sommer so in die kombuis met ’n tang uit die gereedskapskis onder die wasbak) terwyl die arme kind hulpeloos giggel. Op die oomblik toe die laaste tand uit Camille se bloedige mond gelig word, stap Fabienne by die kombuis in …

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
Подняться наверх