Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Pieter-Dirk Uys. Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank
In die voorportaal
Kry die regte lig
Soek nat sand
Bring die nar te voorskyn
Die rolverdeling
Stel die toneel op
Weerklink van ’n wanklank: Die verhoogstuk
Uitloopmusiek tydens die eindtitels
Lig aan die einde van ’n krom tonnel
Opgedra aan nog ’n ou pel
Wie laaste lag
Erkennings en bedankings
In die koffer onder my bed
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
Weerklink van ’n wanklank
Memoires van toe en nou
.....
Hannie, Anna, Uncle Jack en hond.
Nou kyk ek na die vergete ou foto’s, nie net dié een nie, en die emosies wat hulle uitbeeld. Dit wys ’n jong Hannes saam met die ouer Jack en ’n vriendskap wat nou vir my baie sin maak. Sou ons ooit sonder verleentheid of doekies omdraai oor daardie deel van Pa se lewe kon gepraat het? Oor ’n liefde wat toe, uit vrees vir ’n wanklank, nie ’n geluid mag gemaak het nie sodat daar vandag geen weerklank is nie.
.....