Читать книгу Slim vang . . . die grap! - Pieter van der Lugt - Страница 14
ОглавлениеTwee appelkose wil oor die straat stap.
Die een wil nie wag totdat die lig groen is nie en begin loop.
’n Kar ry hom plat.
Toe die lig groen word, roep die ander appelkoos:
“Reg, blatjang, nou kan ons loop!”