Читать книгу Slim vang . . . die grap! - Pieter van der Lugt - Страница 8

Оглавление

Klop, klop.

Wie’s daar?

Alikreukels.

Alikreukels wie?

Alikreukels moet uitgestryk word.

Klop, klop.

Wie’s daar?

My masjien.

My masjien wie?

My masjien my mond ish vol koekiesh.

Slim vang . . . die grap!

Подняться наверх