Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Автор книги: id книги: 1629205     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 670,54 руб.     (7,28$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781775890997 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.
Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.
Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is • Toeligting by moeilike tekste • Woordverklarings vir komplekse woorde • Die stappe van die leesproses
Antwoorde op alle vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.

Оглавление

Riens Vosloo. Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Liewe leerder

Kaninu se geheim

Die groot dors

Die boodskap

Reën en Vuur

Die verkeerdom dorpie

Kenmerke van kortverhale

Die leeujagters

Die laaste skooldag

Ses

Oupa Job kom terug

Die krokodilletjie

Seekat

Muskietejag

Spinnekoppie

Ouma

Sprokie vir ’n stadskind

Krokodil-draadwerk

Wat moet jy van ’n toneelstuk of drama weet?

Die teepartytjie

Nkonta! – Die drama

Letterkunde

Vir die onderwyser

Erkenninglys

Отрывок из книги

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7

Eerste Addisionele Taal

.....

’n Groot stilte kruip in Kaninu se hart. Die woud is pragtig.

Sy oë raak gewoond aan die donkerte. Die son kom tussen die bome deur soos ’n menigte goue spiese … En toe sien hy die skoenlappers. Hulle is wit en geel en groen en blou en rooi. Hulle dryf in die sonlig, en hulle flikker en flits, flikker en flits … en vlieg weg.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal
Подняться наверх