Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal
Автор книги: id книги: 1629206     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 670,54 руб.     (7,28$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781775891000 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.
Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.
Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is • Toeligting by moeilike tekste • Woordverklarings vir komplekse woorde • Die stappe van die leesproses
Antwoorde op alle vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.

Оглавление

Riens Vosloo. Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal

Liewe leerder

Die slim slangman

Die watermense

Woorde kan ook wortelskiet

Die keiser en die nagtegaal

Die boomkinders

Koning Leeu se geskenke

Kenmerke van kortverhale

Die reis

Toe gebeur die dolfyne

Die selfoon

Die windpomp

Die fluitspeler

Solank jy ’n Zoeloe is

Lehlohonolo

Krisis op Mauritius

die sondagmiddag toe die plaas

Sonvanger

Besit en gebruik

Bicycle sonder slot

Harlekyn van die dieretuin

Die boelie

Dinosouruspartytjie

Wat moet jy van ’n toneelstuk of drama weet?

Eendag is daar

Slim, slimmer, Simon

Die grot en die smokkelaars

Letterkunde

Vir die onderwyser

Erkenninglys

Отрывок из книги

Piekfyn Afrikaans Leesboek

Graad 8

.....

Luiperd kry ’n kolletjiespak. Vir Sebra trek hy ’n streepjas aan.

Perd en Koei het ’n lang storie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal
Подняться наверх