Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal
Автор книги: id книги: 1629209     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,93$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9781775891031 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.
Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.
Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is • Toeligting by moeilike tekste • Woordverklarings vir komplekse woorde • Die stappe van die leesproses
Antwoorde op alle vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.

Оглавление

Riens Vosloo. Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal

Liewe leerder

Die towersak

Koning Leeu se geskenke

Die koning se ring

Die moeder wat stof geword het

Die langoorprinsie en die lied uit die rietfluit

Kenmerke van ’n kortverhaal

Ouma Bangmaak se mensbome

Ons almal s’n

Geure

Nog ’n ertjie in my nagrok se soom

Vlerke vir Bulbie

Bertus se bederfdag

Suiwer Wiskunde

Die nuwe ek

Wat van oorlogkinders?

Doemanie

Harlekyn van die dieretuin

Toemaar die donker man

By die eeuwending

Dagbreekdief

Die boodskapper

Dinosouruspartytjie

Winternag

Die hemel help ons

Waar ek staan

Skaatsplankryer

Sproeireën

Krisis op Mauritius

Kenmerke van ’n verhoogdrama

Die Losprys

Die boodskap

Letterkunde

Vir die onderwyser

Erkenninglys

Отрывок из книги

Piekfyn Afrikaans Leesboek

Graad 8

.....

“Is jy nou tevrede?” vra sy. “Soos jy kan sien, werk die sakkie net as jy regtig iets nodig het.”

Hulle stap in stilte aan. Hulle stap deur veld wat leeggevreet is deur die sprinkane. Ver weg vlieg twee swart arende in sirkels.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal
Подняться наверх