Harry Griesel 2: Die spookplaag
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Sonja Kaiblinger. Harry Griesel 2: Die spookplaag
Die ongenooide spook
Archibald se groot geheim
Die spookbril
Spookmarteling!
Geheimsinnige boodskappe
SMS na die Oorkant
’n Grieselgryper met sonbrand
Spioen-spioen!
Anti-spook
Dief speel is nie vir sissies nie
Harry verklaar oorlog
Nog meer raaisels
Die Oorkant se sonbrandroom
Uitstappie na die Oorkant
Grys so ver die oog kan sien
Die Siele-Bevorderings-Instituut
Ontsnapping deur ’n doolhof
Dood of lewendig
Oom Archibald
’n Nuwe buurman
Отрывок из книги
SONJA KAIBLINGER
Die Spookplaag
.....
Otto kan nie help om te glimlag nie. Toe hy die geraamte met die mantel en die onpaar tekkies vir die eerste keer hier in die sitkamer ontmoet het, het hy amper ’n glips gehad. Maar dis iets van die verlede. Die Grieselgryper is net té liefdevol om grusaam te wees en boonop het hy ’n goeie sin vir humor. Dis nie sy skuld dat hy dié soort werk doen nie.
Harry stuur elke nag die agurkiebottels met die nuwe siele wat hy bymekaargemaak het na die Oorkant. Die ingang na die Oorkant is in tannie Sharon se sitkamer; nogal in die ou staanhorlosie.
.....