Читать книгу Dubbelspiraal - André Jansen - Страница 3

Оглавление

Kamerade, waarom is jy lief vir jou land? Want die brood smaak daar beter, die lug ruik beter, stemme klink sterker, die hemel is hoër, dis makliker om op die grond te loop. Is dit nie waar nie?

Bertolt Brecht – Die Kaukasiese Krytkring

Hoe lieflik om jou geboorteland te haat en sy verwoesting ywerig te begeer – en in sy verwoesting die daeraad van ’n totale herlewing te bespeur.

Wladimir Petsjerin

Dubbelspiraal

Подняться наверх