Katalekte

Katalekte
Автор книги: id книги: 1628858     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (19,47$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Языкознание Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798158268 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die subtitel “artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan” dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood. Maar tog is daar ook, soos altyd, gedigte wat ’n viering is van die lewe en van die liefde. Katalekte vorm ’n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat aards is én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, onthutsend én teer. En steeds, die assosiasie van letsels, oorblyfsels, flardes, van onvolledigheid. En uiteindelik, ’n oorgang na “die bevryding van onsigbaarheid”.Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in, van pampoen tot nar: ’n integrale deel van die teks.

Оглавление

Breyten Breytenbach. Katalekte

nuwe vluggedigte

voorbereiding

se-suur

die besoek

elegansie is ’n walvis

hier

palimpses

maatreëls

bb se tersydestelling

’n kolgans doodgery op die M3

dig

16 september 2010

waterbrief

23 september 2010

die lewe is ’n gedagte ver

oupa

onderweg

’n bietjie betekenis

betekenis is die stolling v.d. beskikbare

dit het jy gesien

’n lewe verjaar

die oene-gedig

Re: versoek om lêplek

die begrafnis

die ritueel van verandering

die ou nar

vergeetvuur se spore

BB: Intieme en beknopte CV

die maak van poësie

oefening

frottage

egomanie

die verontskuldiging

vraag

carpe caca!

die diereryk van die Royal Saly

ouhond, die gedig

skielik soos ’n slang

om die wêreld te kan sê

bardo

verhouding

brief

ontmoeting

“die afwag van die laaste woorde”

“die verwoeste hart ’n geplunderde huis”

“betekenis val in nie-bestaan”

“Here is a forest-like eternity. Guard it …”

“wie sal staan / die laaste in die baan?”

kleinreis

klein reis: 27 Okt. – 1 Nov. 2010

klein reis as stippelkoei van ’n jaar se weggaanfragmente en hoe die pampoen vrot geword het

klein verdwaalreis van vignette en vleugsels: 26 – 29 Oktober 2011

windklip

dagskrif

klein reis

die dans van die klippe

nou kom hierdie mens

stof

die eiland van verbranding

digters neem afskeid reël vir reël

Espace Frederik Van Zyl Slabbert

swem in die nag

die maan en die haan

yltyd

my eie vark

’n Besinning oor ruimte as katalisator van betekenisvorming

die digters se manifes van meelewing

Moermikland

selfplekspertief

suite

Of dit ’n man sou wees

frottages

Ysterkoeisweet/oorblyfsel

paraprosdokian

sonnet

poskaart vir die slaaplose

die engelaar se verweerskrif

van vlerke gedroom

ode aan taal

toemaak

die laaste gedig

agternawoord

ERKENNINGS

“Die Windvanger bring nuwe diepte en dimensie na ’n reeds merkwaardige oeuvre” – Louise Viljoen “Die groot krag van Breyten Breytenbach se poësie is gesetel in die buitengewone metafore wat deurgaans in sy werk voorkom.” – Willie Burger “Die beginsel van stof is ’n verwikkelde, sterk elegiese maar ook pragtige liriese bundel.” – Helize van Vuuren. J.M. Coetzee has described Breyten Breytenbach as “able to descend effortlessly into the Africa of the poetic unconscious and return with the rhythm and the words, the words in the rhythm, that give life.” (New York Review of Books)

Отрывок из книги

Breyten Breytenbach

Human & Rousseau

.....

kyk ’n vakman met trots na die produk

van sy hande se beweging

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Katalekte
Подняться наверх