Читать книгу Periandros van Korinthe: Skooluitgawe - D.J. Opperman - Страница 6
PERSONE
ОглавлениеPERIANDROSGriekse heerser van Korinthe, 6de eeu v.C.
MELISSAsy vrou.
KUUPSELOShulle oudste seun, effens swaapagtig.
LUKOPHROONhulle seun, moontlike opvolger.
HERMIONEEhulle dogter.
PROKLESMelissa se vader, heerser van Epidauros.
GANGULOONwysgeer, handelaar, jeugminnaar van Melissa.
ARIOONdigter.
SAPPHObesoekende digteres.
ANACHARSISbesoekende wysgeer.
BARAKOS’n kreupel neef, vertroueling en boodskapper.
Leier van die leër, werkers, soldate, matrose, burgers, boodskapper, sluipmoordenaars.