Читать книгу Periandros van Korinthe: Skooluitgawe - D.J. Opperman - Страница 7
ОглавлениеDie eerste keer opgevoer deur die Universiteit van Kaapstad vanaf 21 tot 29 Mei 1955 in die Klein Teater, Kaapstad, en op 31 Mei en1 Junie 1955 in die Bothasaal, Stellenbosch, onder regie van Ria Olivier. Die rolverdeling was as volg:
PeriandrosFred le Roux
LukophroonPaul Malherbe
MelissaRia Olivier
HermioneeHelena Louw
KuupselosDanie Marais
ArioonGideon Horn
AnacharsisHannes van der Merwe
GanguloonPieter Bredenkamp
SapphoNerina Ferreira
ProklesKobus van der Colff
BarakosAlbertus Bosman (en Johann Cilliers)
Leier van die LeërPiet Neethling
PriestersBilly Trengove
Johann Cilliers
Segsman vanMatrose Billy Trengove
Segsman vanBurgers Johann Cilliers
BoodskapperD.J. Marais
Ander DeelnemersChristine Scholtz, Babs Nel, Stephanie de Kock,
Christie van der Merwe, Paul Fourie, Dan Hesse,
Bob Joubert, Sybrand van Wyk, Eben Louw, Johann
Heyns, Chris Smith, Chris van den Berg
ToneelbestuurderChristine Scholtz
SouffleurJohann Cilliers
Kostuums ontwerp deurStephan de Villiers
Uitgevoer deurGretel Mills
DekorCecil Pym
BeligtingE.G. Marshall
Kontroleur van Teater Prof. Donald Inskip
’n Radioverwerking, onder regie van Ken Swart, is op 29 Oktober 1954 vanuit Kaapstad deur die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie uitgesaai. Die musiek daarvoor is gekomponeer deur Hubert du Plessis.