Читать книгу 'n Hemelhoë hekkie - Douwleen Bredenhann - Страница 3
Bedankings
ОглавлениеOns liefste, brawe Liesl wat ons kom aanraak het met haar lewe: Jy het weer ’n stem en ’n nuwe ID-nommer – die ISBN-nommer van hierdie boek.
Steph Bredenhann, Stephanie Prinsloo en Rosanne Bredenhann: My wonderlike man en dogters vir hul begrip, liefde, bystand en geduld.
Marguerite Moon vir die die lees van die manuskrip en inspirasie.
Riana Botha vir die lees van die manuskrip, haar regskennis, skakeling met die Noord-Kaap Hooggeregshof en ander voorstelle.
Ellen Botha en Hettie Scholtz, my twee goeie feë: Ellen, jy het my laat glo dat ek hierdie boek kan skryf. Dankie vir al die leeswerk en motivering.
Martha Viljoen en Pouveer vir hul treffende gedigte.
Tafelberg Uitgewers en in besonder Erika Oosthuysen wat verstaan het in watter mate my hart in hierdie boek is.
Ria Barnard vir die versorging en afronding van die manuskrip.
My susters Riana, Sarie en Jurette.
Liesl se dapper kisdraers: Rosalchen, Sarine (oorlede 1990), Marguerite en Christo.
Ons ouers wat reeds almal oorlede is: Ma Rosaal, Pa Jurie, Ma Rina en Pa Flip.
Familielede: Dirk, Dewald, Japie, Jurie (jr), Christine, Alexander, Marlene, Dewie, Ina, Flippie, Nicolien, Marinda, Anton, Lauraine en ons eertydse swaer, Phillip.
Dss. Van Zijl en Du Toit van die NG Gemeente Diamantveld, Kimberley.
Vriende: Johanna en Beyers le Roux, Lyn Klemp, Martha Viljoen, Gustav en Lucille Berner, Eljo en Denice Smit, Wini Esterhuizen en Lucas Maree.
Kaptein J. Crafford vir sy knap speurwerk en sy empatie.
Diegene wat dinge gesê het wat ek nie wou hoor nie. Dit was ook nodig om my opinie daaromtrent te help vorm.