Читать книгу 'n Hemelhoë hekkie - Douwleen Bredenhann - Страница 4

Оглавление

Hierdie boek is opgedra aan Liesl Bredenhann

Jy kon nie self vertel nie, Liesl-ling

Ek moes vertel

Namens jou, ons

en

almal

wat hierdie boek mag

nodig kry



Stephanie en Rosanne,

ek is so dankbaar dat ek nie nodig het om

oor julle ’n boek te skryf nie.

Julle lewens speel voor my af,

nie in my kop of op ’n rekenaarskerm nie.

Ek het deel aan byna alles wat met julle gebeur.

'n Hemelhoë hekkie

Подняться наверх