Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see

Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see
Автор книги: id книги: 1629256     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 894,05 руб.     (9,83$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624062929 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .
Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ’n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

Оглавление

Elizabeth Wasserman. Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see

Die wêreld van Jannus en Kriek

’n Skooltaak

Die geheimsinnige eier

Is dit lewend?

Op die bus

Oupa se duikboot

Onder die see

’n Vreemde wêreld

Nuwe lewe

Die pad terug huis toe

Pannekoek en huiswerk

Отрывок из книги

Elizabeth Wasserman

Illustrasies deur Astrid Castle

.....

Die kinders steur hulle nie daaraan nie. Dit is niks ongewoons nie – in Huis Deurmekruis is vreemde geluide aan die orde van die dag.

Dit is altyd lekker om huis toe te kom, dink Jannus. Mens weet nooit wat hier kan gebeur nie!

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see
Подняться наверх