Читать книгу 'n Pawpaw vir my darling - Jeanne Goosen - Страница 4

Оглавление

Uiteindelik na

vuur stook melk maak kos kook

skrop stryk soek bêre seks ook nog

styg daar laataand by die skottelgoed

’n seepbel op

en kaats al die kleure van die wêreld.

Só en só blom die liefde van papajas

só en só val verlede jaar se vlinders

só versuiker ’n blaar ’n straal son

Uit: Die huisvrou verbeel haar wat,

CORNÉ COETZEE

'n Pawpaw vir my darling

Подняться наверх