Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Johannes Bertus de Villiers. Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe
DEEL 1
OM WERKLIK TUIS TE KOM
OM NIE JOU LEWE WEG TE WENS NIE
BLYDSKAP IS HARDE WERK
DEEL 2
HOOFSTUK 1
DIE CHAOS IN JOU SKEDEL
MEDITASIE
’N LUISTER-DISSIPLINE
HOOFSTUK 2
’N SILWER BOOG OM DIE AARDE
’N RESEP VIR DANKBAARHEID
VERWONDERING
OM IETS TERUG TE GEE VIR MOEDERAARDE
HOOFSTUK 3
IMMANUEL SE HUIS BRAND AF
DINGE WAT STOF VERGADER
MINDER GERAAS
HOOFSTUK 4
BRONWEN VIND HAAR GLIMLAG
METTA
VRIENDELIKE DINGE
OMGEE VIR MISLIKE MENSE
OMHELS JOU MONSTER
DEEL 3
’N BREË GLIMLAG ELKE DAG
WENK 1: LEES MINDER NUUS
WENK 2: WORD ’N MEESTER
WENK 3: SLAAP GENOEG
WENK 4: MOENIE JOU WERK HAAT NIE
WENK 5: KRY ’N HOND
WENK 6: DRINK MINDER KOFFIE EN ALKOHOL
WENK 7: SING
WENK 8: TEM DIE INTERNET
WENK 9: MOENIE ONNODIG TROU NIE
WENK 10: BRILLE EN PILLE
DEEL 4
JY HOEF NIE ALTYD HEEL TE WEES NIE
LEES MEER
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
Human & Rousseau
– Rabindranath Tagore
.....
Die Geheime Polisie het hom met ’n sak oor sy kop na die Kroatiese grens geneem. Die plan sou wees om te beweer hulle het hom betrap waar hy oor die grens probeer vlug. “Wie sou tog daaroor getwyfel het? Hulle het soveel mense in daardie tyd doodgeskiet. Ek was maar net nog een.”
Die polisie het hom op sy knieë gedwing. Hy was nie dapper nie. “Betoon my genade,” het hy deur snot en trane gekerm.
.....