Читать книгу Die afwesigheid van berge - Louis Esterhuizen - Страница 5

Оглавление

ek wil na die rante gaan

waar die aalwyne brand soos aas vir die sterre

waar die miere vestings bou om ’n bruid

waar ’n vinger in die stof die seisoene voorspel,

ek wil die hemelruim betas,

ek wil op die aarde lê,

ek wil die berge sien loop,

ek wil leef

soos net die dood nog kan lewe

– Breyten Breytenbach

Het was zomerdag.

De doodstille straat lag

te blakeren in de zon.

Een man kwam de hoek om.

Er speelde in de verte op de stoep

een groep kinderen, maar die groep

betekende niet veel,

maakte, integendeel,

dat de straat nog verlatener scheen.

– Martinus Nijhoff

Die afwesigheid van berge

Подняться наверх