Читать книгу Hoe meer haas . . . hoe minder wortels! - Pieter van der Lugt - Страница 12

Оглавление

Wat eet ’n seep wat verjaar?

Sponskoek.

Wat is die onvriendelikste soort vrug?

’n Suurlemoen.

Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!

Подняться наверх