Читать книгу Hoe meer haas . . . hoe minder wortels! - Pieter van der Lugt - Страница 18
ОглавлениеHoekom wil jy nie met Dracula vriende wees nie?
Hy’s ’n pyn in die nek.
Wat het van my besem geword?
Hy het gou ’n heks gaan oplaai.
Hoekom wil jy nie met Dracula vriende wees nie?
Hy’s ’n pyn in die nek.
Wat het van my besem geword?
Hy het gou ’n heks gaan oplaai.