Читать книгу Hoe meer haas . . . hoe minder wortels! - Pieter van der Lugt - Страница 5
ОглавлениеKlop, klop.
Wie’s daar?
Mossie.
Mossie wie?
Mossie nodig om die deur te sluit nie.
Klop, klop.
Wie’s daar?
Slaai.
Slaai wie?
Slaai hond my byt?
Klop, klop.
Wie’s daar?
Mossie.
Mossie wie?
Mossie nodig om die deur te sluit nie.
Klop, klop.
Wie’s daar?
Slaai.
Slaai wie?
Slaai hond my byt?