Читать книгу Hoe gemaak met my dikmond kind? - Suzette Truter - Страница 3

Erkennings

Оглавление

Ek sou nie hierdie boek kon saamstel sonder verskeie mense se hulp nie.

Talle sielkundiges, terapeute, dieetkundiges en ander kenners het gehelp met professionele advies. Ek kon op soveel ouers se nommer druk vir praktiese wenke, raad en vrae. Baie dankie vir jul tyd, moeite, geduld en besonder waardevolle insette.

Die name en kontakbesonderhede van die kenners is op bladsy 212.

Hoe gemaak met my dikmond kind?

Подняться наверх