Читать книгу Kristalvlakte - Amy Jephta - Страница 6

’n Nota oor musiek

Оглавление

Die musiekstyl word nie aangedui in die teks nie en is die regisseur se keuse. Dit is egter belangrik dat die soort musiek skerp moet kontrasteer met die tyd en plek waarbinne die toneelstuk afspeel. Met ander woorde, die musiek moet misplaas voel in die konteks van gebeure op die verhoog. Dit moenie die tydsperiode van die toneel weerspieël nie, en moet óf as geheel ’n historiese gevoel hê (big band jazz, opera, ens.) óf heeltemal modern wees (rock, elektronies, hip-hop, house, ens.).

Kristalvlakte

Подняться наверх