Читать книгу 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue - Anton F. Prinsloo - Страница 4
ОглавлениеHoe werk die boek?
Ná die trefwoord (vet gedruk) verskyn die hedendaagse (meestal onsinnige) woordeboekdefinisie kursief (dit wil sê skuins gedruk). Dit word gevolg deur die corpus delicti – die bewyse vir die woordmisdaad wat deur die woorddief begaan is.