Читать книгу Die Potlooddief en die engel - A.S. van Straten - Страница 5
Hoofkarakters
ОглавлениеTONIE:’n 27-jarige losbol.
Sy bekommerde MA.
Sy gawe OUMA.
LENA:25 jaar oud, ernstig ambivalent oor mans. Gelukkig het sy ’n humorsin.
Haar ongelukkige PA, Max. Hy drink.
PAUL:intens en 40, hakkel soms effens deur op sekere klanke te “leun”.
Sy vrou ANNETTE, mooi en kwesbaar.
ENGELA:’n volwaardige beskermengel, sien om na Lena.
WILHELMUS:hou Tonie dop. Hy het nog nie sy vlerke verwerf nie.