Читать книгу Plekkie in die son - Ena Murray - Страница 3

Оглавление

Nota aan die leser:

Sedert Plekkie in die son in 1971 geskryf is, is verbys­terende vordering gemaak met die behandeling van leprose. Vandag word melaatse pasiënte genees, en is dit nie meer nodig om in afsondering te leef nie.

Plekkie in die son is ’n verhaal ter herinnering aan hulle wat in daardie donker skaduwee moes leef, ook ’n huldeblyk aan dié wat hul lewe gewy het aan die verpleging en versorging van melaatses, asook aan die navorsers wat ’n moedige stryd in hul laboratoriums gevoer het – tot hulle melaatsheid oorwin het.

Plekkie in die son

Подняться наверх